2012/11/08
STALKER WIL MY OMKOOP
’N VROU van Steytlerville vrees vir haar lewe.
Edwina Plaatjies sê ’n man in die dorp stalk haar al die laaste paar maande en dit het só erg geword dat sy met moeite slaap.
Dit het só handuit geruk, sy het by die cops gaan aanklop om hulp.
Plaatjies sê Diwat Nel wil nie
Source:
http://dieson.mobi/